Dekorationsartikel gehören nicht zum Leistungsumfang.
Tannie Pompie se Oorlog
In die Driehoek van die Dood
Taschenbuch von Deon Lamprecht
Sprache: Afrikaans

20,00 €*

inkl. MwSt.

Versandkostenfrei per Post / DHL

Aktuell nicht verfügbar

Kategorien:
Beschreibung
In Pompie van der Westhuizen se plaaskombuis buite Tsumeb het die skote nooit geklap nie. Maar die oomblik wanneer sy agter haar weermagradio's ingeskuif het, het die Grensoorlog om haar begin woed.

Hierdie aangrypende boek vertel die ware verhaal van die boeregemeenskap van die sogenaamde Driehoek van die Dood in Suidwes en hoe hulle by die oorlog ingetrek is. Deon Lamprecht herskep die gebeure om 'n Swapo-hinderlaag in die gebied met 'n onmiddellikheid wat jou aan die keel gryp.

Über den Autor
Deon Lamprecht werk al 30 jaar lank as nuusjoernalis en artikelskrywer. In sy loopbaan by The Pretoria News, Beeld en Rapport het hy oor feitlik elke onderwerp geskryf, van misdaad en die omgewing tot die Bosoorlog en politiek. Hy was nasionale nuusredakteur van Beeld, stigter-redakteur van Media24 se Afrika-kantoor en ook drie jaar lank Media24 se nuusverteenwoordiger in Washington, DC. Sy liefde vir die onvertelde kant van 'n storie het hom op ver skryfpaaie deur ons land, Afrika en elders geneem. Die penvrugte van hierdie reise het vir hom vier keer die prys as Beeld se beste artikel- en diepteskrywer van die jaar besorg. Hy is tans 'n herskrywer by Huisgenoot.
Details
Erscheinungsjahr: 2015
Fachbereich: Allgemeines
Genre: Politikwissenschaft & Soziologie
Rubrik: Wissenschaften
Medium: Taschenbuch
Seiten: 242
ISBN-13: 9780624075240
ISBN-10: 0624075249
Sprache: Afrikaans
Ausstattung / Beilage: Paperback
Einband: Kartoniert / Broschiert
Autor: Lamprecht, Deon
Hersteller: Tafelberg
Maße: 216 x 140 x 13 mm
Von/Mit: Deon Lamprecht
Erscheinungsdatum: 27.01.2015
Gewicht: 0,31 kg
preigu-id: 113576187

Warnhinweis

Ähnliche Produkte

Ähnliche Produkte