Zum Hauptinhalt springen Zur Suche springen Zur Hauptnavigation springen
Beschreibung
Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Huis-uit, Kaap-uit, beskawing-uit. Uiteindelik wêrelduit. Van die Langkloof swerf Buys - oftewel Khula, Koning van die Basters, veelwywer, rampokker, voëlvry-verklaarde, pes van die regering, reus deur die onrustige landskap van die laat sewentienhonderds. Buys is 'n roman oor grense en oor grond. Dit vertel waar ons vandaan kom.

Über den Autor
Willem Anker (1979) se eerste roman, Siegfried (Kwela, 2007), is met die UJ-debuutprys en die Jan Rabie/Rapport-prys bekroon. Hy doseer skeppende skryfkunde en Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit Stellenbosch en is ook die skrywer van teatertekste soos Slaghuis, Skrapnel en Samsa-masjien.
Details
Erscheinungsjahr: 2014
Genre: Importe, Romane & Erzählungen
Rubrik: Belletristik
Medium: Taschenbuch
ISBN-13: 9780795707391
ISBN-10: 0795707398
Sprache: Afrikaans
Einband: Kartoniert / Broschiert
Autor: Anker, Willem
Hersteller: Queillerie
Verantwortliche Person für die EU: Libri GmbH, Europaallee 1, D-36244 Bad Hersfeld, gpsr@libri.de
Maße: 234 x 156 x 26 mm
Von/Mit: Willem Anker
Erscheinungsdatum: 10.12.2014
Gewicht: 0,735 kg
Artikel-ID: 104909205

Ähnliche Produkte